Tumelo Moremi is  in die 2018 WP onder 18 Akademie-week rugbyspan  opgeneem. Die 2018 Coca Cola Craven- en Akademieweek vind vanaf 8 – 14 Julie in die Paarl by Hoër Jongenskool Paarl plaas.