‘n Paar leerders van HS Strand het vanjaar vir die eerste keer in baie jare weer aan die Fraserburg Toneelfees deelgeneem. Me. Wilene Theart (regisseur) en mev. Mary van Wyk (kultuurhoof) het die leerders vergesel.