Tiaan Havenga en Louie Smit het by die SA Kampioenskap in karate uitgeblink. Tiaan het twee silwer medaljes verower – in die kata en kumite – en Louie ‘n goue in die kata en silwer in die kumite.