Op Vrydag 18 Mei het ons teen PV gespeel.  Die onder 18 span het gelykop gespeel en die onder 15 span het verloor.  Baie geluk aan die spelers wat gewen het alhoewel almal baie uitdagende wedstryde gespeel het en ten minste ‘n uur of langer gespeel het.

HS Strand se uitslae:

O/18 (gelykop) 3 – 3
O/15 (wen) 1½ – 4½