Ons rugbyspanne se harde werk is beloon en hulle het uitstekend by HS Brackenfell se sportdag gevaar. Uitslae is soos volg:

1ste XV 36-5 HS Labori

O.16A 49-0 HS Tygerberg

O.15A 44-3 HS Monument Park