Die leerders op foto bo is die drie leerders wat die WP-rolbalspan gehaal het en in April in Bloemfontein aan die SA’s gaan deelneem.  Hulle is van links na regs:  Mckenzie Knipe (0.15), Juan Joubert (o.20) en Shannon Phillips (o.15)

Die leerders op die foto onder is die spelers wat na die WP Masters toernooi wat op 24 en 25 Maart plaasvind, genooi.

Hul is van links na regs:  Juan Joubert, Michael Ferreira en Jason Fouche.