Die  korfbalspelers op die foto is in die WP-span opgeneem. Hulle gaan in die vakansie van 1-7 Julie aan die SA Toernooi  in Pretoria deelneem:  Leané van Deventer, me. Loraine Verwey, Corné Wessels, Bianca van Deventer en Jarred Verwey