Laerskool Hedrik Louw vs Laerskool Gordonsbaai.

Laerskool Hendrik Louw van die Strand, het ‘n skaakkompetisie gehou waar die ouers teen die leerders kragte gemeet het! Die ouers was nogal gewillig om die uitdaging te aanvaar!

André Louw sê sy pa die stryd aan.