Die graad 1’s se mammas het bietjie die onderwysers van Laerskool Hendrik Louw bederf. Lekker sop en broodtjies op n heerlike wintersoggend. Laerskool Hendrik Louw se ouers Rock!

Laerskool Hendrik Louw se onnies word bederf