Laerskool Hendrik Louw het gistermiddag ‘n pretloop op die strand gehad. Nagenoeg 850 Louwtjies het deelgeneem aan die pretloop. Henties Sappe was die hoofborg van die heerlike oggend.