Elke wedstryd van ‘n 1e span is op seremomiële wyse begin – met die aantree van beide spanne met die o.14-spelers as begeleiers. Voor elke wedstryd het Mnr en Mej HS Strand, Paul Verdoes en Zané Cronjé die wedstryd met ‘n heildronk op die kapteins en skoolhoofde ingelui.