WES-KAAP ATLETIEKKAMPIOENSKAP VERSLAG

17-18 MAART 2017

Daar het die naweek 15 atlete van HS Strand aan die Wes-Kaap Kampioenskap by Dal Josafat in die Paarl deelgeneem. Hierdie atlete het almal in finale deelgeneem en die volgende mooi prestasies is behaal:

 

 

GOUE MEDALJES

Christall van Rensburg D.19 Hoogspring 1,45m
Caitlin Isaacs D.15 200m 25,4s

SILWER MEDALJES

Caitlin Isaacs D.15 100m 12,75s
Melissa Niemand D.19 Hamergooi 39,58m

BRONS MEDALJES

Marli Botha D.15 Hamergooi 38,98m
Kristin Meyer D.17 5 000m Stap 27:59,22
Clarise Lerm D.19 Hamergooi 36,46m
Surina Coetzer D.19 10 000m Stap 1:08,32
Mercia Oosthuizen D.19 100m Hekkies 15,74s

VIERDE PLEKKE

Anel Swart D.15 Hamergooi 38,92m
Rheino van Schalkwyk S.19 Gewigstoot 13,38m

VYFDE PLEK

Jada Dippenaar D.17 Hamergooi 44,94m (PB)

SESDE PLEKKE

Rheino van Schalkwyk S.19 Diskusgooi 39,96m
Henrico Janse van Rensburg S.19 Hamergooi 44,83m
WJ Coetzer S.19 10 000m Stap 56:46,9

AGTSTE PLEKKE

Zander Walters S.15 Gewigstoot 13,14m
Gershon September S.17 100m 11,41s