Die leerders van HS Strand het op 15 Augustus die skool se 56ste verjaarsdag deur middel van ‘n koekbakkompetisie gevier. Hier is die foto van die wenkoek asook die wenklas. Flameros het burgers aan die wenklas geskenk. Hier smul die gr. 8G-wenklas heerlik aan die burgers.