Hier  is ‘n paar foto’s van die wedstryd teen HHH. Die onder 18’s het gewen 4 -2 en die onder 15’s het gelykop gespeel 3 -3.