Die Volgende 3 lede van HS-Strand is verkies as VRL. Hierdie lede is in gr.8. Ebert Wessels, Derik Nortje en Marli Botha.

Ons wens die lede geluk met hul prestasies.

HS Strand VRL
HS Strand VRL