Dit is pragtige Praktiese Assesseringstake van die gr. 12-leerders vir die tweede kwartaal.  Beslis ‘n belowende voorsmakie van ‘n interessante finale kunsuitstalling  van die jaarwerk in Oktober.

Die werk behoort aan die volgende gr. 12-Kunsleerders:

Ankia Lloyd – Herinneringe multimedia collage en Olie op bord

Michaela Brittz Herinneringe, Olie op doek

Tamika van Rhyn Gr. 12 Herinneringe, Olie op doek