Die skryfster van die Graad 10 English Home Language  novel, The Mark, het die leerders vandag kom toespreek. Dit was ‘n baie interessante en leersame ervaring vir hul.

Ek heg foto’s aan van die gr. 10-klas wat na die skryfster luister.  Die skryfster is Edyth Bulbring