Strand het sowel die onder/18 as die onder/15  interskole-skaakwedstryde gewen.  Al die spelers het goed presteer en het dit baie geniet om met ons tradisonele teenstaanders mee te ding.

STRAND HOTTENTOTS HOLLAND UITSLAG
ONDER 18 A: 4 2 wen
ONDER 15 A: 4 0 wen