Die eerste hokkiespanne kan komende naweek spog met hul splinternuwe wedstryddrag van KFC. Die klere-oorhandigingsfunksie is op 25 April in die Kindertrustsentrum gehou. Meneer André Claassen het as verteenwoordiger van KFC die funksie bygewoon en verskyn op die foto’s saam met die spelers.