Met Hoërskool Tygerberg se twee manne by die WP Akademieweek XV gaan dit baie goed!

Hulle wen hul eerste wedstryd 41-17! HD Stemmet word aangewys as “Man of the Match” en een van die drieë was Liam Tattersall s’n!