Michelle Olivier, gr. 12 in Hoërskool Strand, het derde geëindig in die WP-proewe wat op 1 en 2 Maart plaasgevind het.

Sy is nou ‘n lid van die 0.18-dogters WP-span. Sy het ook ‘n bronsmedalje verwerf.

Wel gedaan, Michelle!