Hoërskool Strand se 0.18 skaakspan het Vrydag teen Hoërskool Hottentots-Holland skaak gespeel.

Hoërskool Strand het die wedstryd met 5 – 1 gewen.

Foto bo: Chris Langeveldt, hoofseun van HS Strand vs HHH

 

Michelle Olivier, voor, skaakspeler vs HHH-speler Agter is Petra v d Bergh, skaakspeler van HS Strand