“Baie dankie aan Robbie Schmidt van SixWeeks Mobile Barista wat die personeel van Hoërskool Strand met sy heerlike koffie bederf het. Dit het ons werklas en Covid-19-vrese vir seker verlig. Jou omgee vir ons skool se personeel word opreg waardeer.”