Die SA-korfbaltoernooi het gedurende die week van 24 Junie tot 29 Junie plaasgevind.

Die volgende spelers is in die onderskeie Suid-Afrikaanse spanne opgeneem:

  • mev. Lorraine Verwey is in die SA A-korfbalspan (foto heel bo)
  • Tara Venter, Minke Barnard (oud-leerder) en Bianca van Deventer, is in die SA 0.20-korfbalspan
  • Leane van Deventer is in die SA-uitnodigingspan opgeneem
  • Corne Wessels is in die 0.20 mans SA-korfbalspan opgeneem. Geen foto van Corne Wessels nie.
  • Oud-leerder, Minke Barnard.