Hoërskool Strand is trots op hul leerders wat in die onderskeie Boland Hokkiespanne opgeneem is: Chris Langeveldt en Adriaan Lambrechts (Boland S.18 Streekspan), Lecé van Wyk (Boland D.14 Streekspan), Nia Theron (Boland D.16 Streekspan) en Jadyn Engel (Boland D.16B IPT-span).

Foto: Chris Langeveldt, Jadyn Engel, Adriaan Lamprechts, Nia Theron en lece van Wyk