100% slaagsyfer: 188 kandidate slaag

14 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (7%)

30 leerders behaal ‘n B-gemiddelde (16%)

58 leerders behaal ‘n C-gemiddelde (31%)

188 kandidate verwerf die baccalaureus graad-. diploma – of hoër sertifikaatstudie (100%)

baccalaureus graad studies           133 kandidate           (70,7%)

diploma                                                50 kandidate           (26,6%)

hoër sertifikaatstudie                           5 kandidate           (2,7%)

Die volgende vakke presteer besonder goed: Dramatiese Kunste 76.8%,  Engels Huistaal 72.9%,  Kuns Ontwerp 71.4% en Eerste Addissionele Taal 69.5%

Die volgende leerders behaal ‘n A-gemiddeld

1. Johan Eybers 91.2 7 onderskeidings
2. Mignon Erasmus 89.2 7 onderskeidings
3. Misha Erasmus 87.2 7 onderskeidings
4. Janneke de Necker 86,5 7 onderskeiding
5. Andrea Cordy 85,2 6 onderskeidings
6. Adrian Bester 83
7. SP du Plessis 83
8. Lindi Erasmus 83
9. Annica Richard 83
10. Linzé Dippenaar 82.7
11. Sonja Kroon 81.3
12 Tharene Visser 81
13. Suanelle Steyn 80.7
14. Joshua Eva 80.5
Hoërskool Strand
Hoërskool Strand