Foto links: Dewald de Koker en foto regs:  Dewald de Koker saam met sy afrigter Randal Herselman.

 Boland Atletiek se “5-Star Achievers Awards”-funksie het Vrydagaand, 1 November, plaasgevind. Dewald de Koker en sy afrigter, Randal Herselman is na die funksie genooi. Dewald het ‘n toekenning ontvang vir sy uitsonderlike prestasie wat in die 2018/2019-seisoen gelewer is.

Baie geluk, Dewald!