Kom maak gerus 17 & 18 Augustus ‘n draai! Dit gaan ‘n heerlike naweek wees, vol aksie en baie sport! Laerskool Jan van Riebeeck en Laerskool Dirkie Uys gaan hier op ons tuisveld mekaar die stryd aansê.