Daniel Wiese en Stef Mostert van Hoërskool Jan van Riebeeck, het WP-kleure behaal vir Tweekamp. Stef is die o.14 WP-kampioen en behaal ‘n 2de plek tydens die SA’s vir sy ouderdom.

Daniel het ‘n 2de plek in die o.17-afdeling behaal!

Foto: Daniel Wiese en Stef Mostert