Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op Lydia-Mari Erasmus, graad 11-leerder, wat gekies is vir die o.17 WP-netbalspan.

Sy maak ook deel uit van die span wat 17 en 18 Mei in Riversdal aan die Weskaap-proewe gaan deelneem.