Ons Eerste Tennisspanne wen die Bredasdorp Tennistoernooi. Durbanville klop Dirkie Uys in die finaal.

Baie geluk seuns en dogters, ons is baie trots op julle!