Kayla Lourens van Hoërskool Durbanville, het ‘n tweede plek behaal in die WKOD se provinsiale taalkundekompetisie vir Gr 12 Afrikaans Huistaal.

Baie geluk, Kayla