Hoërskool DF Malan se o.14 A-, o.15 A- en o.15B-netbalspanne het gister vir Hockeril Hoërskool uit Engeland by DF Malan verwelkom.

DF het al die wedstryde oortuigend gewen.

Hier is ‘n groepfoto by die DF Trein waar almal heerlik saam gekuier het.