Hannes Swart en Ebbe-Jacques Dommisse is by die afgelope Fairmont Hokkietoernooi as deel van die “Travel and Sport”-Toerspan, wat later vanjaar Nederland gaan besoek, gekies. Ebbe-Jacques en Hannes kom al ‘n lang pad saam.

Baie geluk, julle twee!