Baie geluk aan Hoërskool DF Malan se hokkiemeisies wat so goed teen toerspanne van Groot Brittanje, Hockerill School, gevaar het.

DF Malan o.14 B het 2-0 gewen en DF Malan o.14 A het 4-0 gewen.