Hoërskool Brackenfell se 1ste Krieketgroep het die seisoen op 7 Januarie met die Table Mountain Toernooi afgeskop. Hierdie groep seuns het ongelukkig in albei T20 wedstryde vasgeval teen o.a. Bishops se uitnodigingspan en Hoërskool Outeniqua.
They gained tons of experience against tough opposition and with their newly appointed coach, Mr Michael Thomas, they can only go from strength to strength. Brackenfell would also like to thank Me Monique Smit (Team Manager) for her time and effort, as well as Perfect Bounce, for their professional preparation of the field and pitch.

Sterkte met die res van die toernooi manne!