Baie geluk aan die Hoërskool Brackenfell se nuutverkose graad 8-VRL van 2019. Die skool is baie trots op hul nuwe Brakkie leiers, Anke de Wet, Annique Louw en Tahra Jacobs.

(Foto:) vlnr: Anke de Wet, Annique Louw en Tahra Jacobs