Hoërskool Brackenfell van Kaapstad se Gr 11 leerders het Kirstenbosch Botaniese Tuine besoek as deel van die Lewenswetenskappe (biologie) leerplan.

Die leerders het dit baie geniet.

Foto Krediet: Stephan Fourie