TIAAN EN DIVAN LEI SA SPANNE
Tiaan Combrink, Pieter Drotskie en Divan van der Westhuizen het die afgelope vakansie die Suid-Afrikaanse Binnenshuise krieketspanne op Junior vlak verteenwoordig.