Hierdie 15 atlete van HS Strand het vir die Boland Atletiekspan gekwalifiseer en neem op 17 en 18 Maart  aan die Wes-Kaap Kampioenskappe by Dal Josafat in die Paarl deel.

Agter: Jada Dippenaar (hamergooi), Clarise Lerm (hamergooi), Christall van Rensburg (hoogspring), Rheino van Schalkwyk (gewigstoot en diskusgooi), WJ Coetzer (10 000m stap), Zander Walters (gewigstoot), Gershon September (100m)

Voor: Caitlin Isaacs (100m en 200m), Melissa Niemand (hamergooi), Mercia Oosthuizen (100m hekkies), Marli Botha (hamergooi), Surina Coetzer (10 000m stap), Anèl Swart (hamergooi), Kristin Meyer (5 000m stap)

Afwesig: Henrico Janse van Rensburg