Die rugby dag was n reuse sukses met nagenoeg 850 toeskouers wat bygewoon het.

Die A liga uitslae was as volg:

o/9 Durbanville Voorbereiding.

o/13 Laerskool Hendrik Louw.

Die B liga uitslae was as volg:

o/9 Augsburg Landbou Gimnasium.

o/13 Augsburg Landbou Gimnasium.

Bovermelde skole dring deur na die finale rondte wat op 30 September 2017 in Pretoria gespeel gaan word.