Henco verwerf sy SA-kleurebaadjie vir branderplankry. Hy het sy baadjie  by ‘n toekenning, op 6 Oktober  2018, ontvang. Henco vertrek 17 November tot 4 Desember vir deelname aan die “2018-ISA World Standup Paddle Board Championship” in Riye Bay, China.