HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG

O.14A PRG Onbeslis.
Strand 118 lopies vir 6 paaltjies . PRG 17 lopies vir 7 paaltjies. Wedstryd weens reën gestaak.

O.15A Stellenbosch HUB HS Strand 105 lopies. Stellenbosch HUB 97.
Strand wen met 8 lopies.

O.19B PRG HS Strand wen met 3 paaltjies.
PRG 112. HS Strand 113 lopies vir 7 paaltjies.

O.19A Klein Nederburg HS Strand 238 vir 7 paaltjies. Klein Nederburg 116.
Strand wen met 122 lopies