Die gr. 10B-klas saam met hul onderwyseres mev. Christa Mare. Dinsdag, 7 Februarie, was voetedag by HS Strand om gees te vang vir die komende Interskole op Vrydag 10 Februarie by HHH.