Hoërskool Durbanville is trots op die 6 tennisspelers wat vanjaar in die WP Tennisspanne opgeneem is.

Die volgende leerders het die WP in George verteenwoordig: Mia Pretorius, Joshua Louw, Chris Laubscher, Deniël Rademeyer, JW Wessels en Louwrens Wessels.

JW Wessels het nommer 1 vir die WP se o/18 span geëindig.

Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

Foto: JW Wessels