Hoërskool Durbanville se netbaldogters het die afgelope vakansie die WP se Aksienetbal-spanne verteenwoordig.

Die Durbies het aan die nasionale toernooi, wat vanjaar by die Brackenfell arena aangebied was, deelgeneem.

Durbies se dogters het puik presteer en is beloon met hul medaljes in die verskeie finale.

Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

Agter v.l.n.r. Carna Theron, Amoné, Lené Stofberg, Hanlé Erasmus, Charleze Carmichael, Klia Verster, Leri du Bois, Courtney Hickson, Daniëlle Roux en Jannah Smith

Voor v.l.n.r. Lienka Serfontein, Runé du Plessis, Emma Badenhorst, Nellie Slabbert, Melissa Blaauw, Isabella Steyn, Zoë Esterhuyse en Haylie Liebenberg