Liam Slabbert

Slabbert, leerder van Hoërskool Durbanville, het vanjaar puik presteer in musiek.

Liam het onlangs aan die Nasionale Jeug Musiekkompetisie deelgeneem. Hy wen die Leon Hartshorne prys vir beste Houtblaser en word aangewys as die Woodwind kategoriewenner.

 

Baie geluk aan Liam en sy afrigter, Me Carin Bam (Oud-Durbie) met hierdie puik prestasie.

 

#TrotsDurbanville