Die Groenklub van HS Strand het Woensdagmiddag, 31 Januarie, weer die kuslyn van die Strand gaan skoonmaak.