Die Eerste Netbalspan het hul 5de agtereenvolgende Interskole-netbalwedstryd teen Bellville gewen.

Hierdie is die 5de jaar dat die span onder leiding van Elfreda Luyt (afrigter) die Interskole teen Bellville wen. Baie geluk!