Baie dankie vir ‘n genotvolle somerliga wat elke speler, afrigter en ouer trots maak om ‘n Dee-Effer te wees. Baie geluk aan die spanne “Snapchat” en “Bulls” wat die liga gewen het.